Table of Contents:
  • Intro
  • Voorwoord
  • Oor hierdie boek
  • Dankbetuiging
  • Deel I: Die konsep 'gewone taal'
  • Hoofstuk 1: Wat is gewone taal?
  • 1.1 Inleiding
  • 1.2 Die rol van die (gewone-)taalpraktisyn
  • 1.3 Navorsingsdoel en uitvoering daarvan
  • 1.4 Omskrywing van die konsep
  • 1.5 Internasionale omskrywings van 'gewone taal'
  • 1.6 Gewone taal en beheerde taal
  • 1.7 Die omskrywing van 'gewone taal' in eietydse Suid-Afrika
  • 1.8 Gewone taal in Suid-Afrika
  • Hoofstuk 2: Die verhouding tussen gewone taal, vertaling en teksvereenvoudiging
  • 2.1 Inleiding
  • 2.2 Gewone taal, Afrikaans en veeltaligheid in Suid-Afrika
  • 2.3 Gewone taal as alternatiewe tekstualisering: teksvereenvoudiging ('simplification') en teksvergemakliking ('easification')
  • Hoofstuk 3: 'n Oorsig oor die ontwikkeling van gewone taal, elders en plaaslik
  • 3.1 Inleiding
  • 3.2 Gewone taal in die VSA
  • 3.3 Gewone taal in Brittanje
  • 3.4 Gewone taal in Australië
  • 3.5 Gewone taal in Nieu-Seeland
  • 3.6 Gewone taal in Papoea-Nieu-Guinee
  • 3.7 Gewone taal in die Europese Unie en Europa
  • 3.8 Gewone taal in Kanada
  • 3.9 Gewone taal in Suid-Asië
  • Hoofstuk 4: Voordele van en kritiek op die gebruik van gewone taal
  • 4.1 Voordele
  • 4.2 Kritiek
  • Hoofstuk 5: Kontrolelys vir gewone taal en ontwerp
  • 5.1 Inleiding
  • 5.2 Kontrolelys
  • 5.3 Gewone woorde en woordgroepe
  • Deel II: Bronne van kompleksiteit
  • Hoofstuk 6: Leesprosesse, Leesprobleme en toetsmetodes vir die bepaling van tekswaliteit en leesbaarheid
  • 6.1 Inleiding
  • 6.2 Die verskille tussen geskrewe en gesproke taal
  • 6.3 Die leesproses
  • 6.4 Bronne van lees- en begripsprobleme
  • 6.5 Kognitiewe prosesse: lees om te verstaan versus lees om te evalueer
  • 6.6 Metodes wat gebruik word om tekskwaliteit te bepaal
  • Hoofstuk 7: Kompeksiteit op woordvlak
  • 7.1 Inleiding
  • 7.2 Morfologiese kompleksiteit
  • 7.3 Tegniese en spesialiswoordeskat (randwoordeskat)
  • 7.4 Alledaagse woorde met spesialisbetekenisse
  • 7.5 Vreemdetaalwoorde in regstaal
  • 7.6 Ouderwetse woorde/uitdrukkings en regsargaïsmes
  • 7.7 Doeblette, triplette en langer woordelyste
  • 7.8 Voorsetsels
  • 7.9 Voornaamwoorde
  • Hoofstuk 8: Kompleksiteit op sinsvlak
  • 8.1 Inleiding
  • 8.2 Lang en komplekse sinne
  • 8.3 Invoeging van voorwaardes, kwalifikasies en voorbehoudsbepalings
  • 8.4 Sintaktiese diskontinuïteit deur misplaaste frases en tangkonstruksies
  • 8.5 Lang aanvanklike gevalbeskrywings/aanlope
  • 8.6 Nominaalkonstruksies
  • 8.7 Weglaat van betreklike voornaamwoorde in betreklike konstruksies
  • 8.8 Negativering
  • 8.9 Passiefkonstruksies
  • 8.10 Voorsetselkettings
  • Hoofstuk 9: Kompleksiteit op teksvlak verhoogde leesbaarheid deur verbeterde dokumentontwerp en uitleg
  • 9.1 Inleiding
  • 9.2 Kultuurdimensies van dokumentontwerp
  • 9.3 Makrostrukturele (eksterne) kwessies
  • 9.4 Tipografiese beginsels